Beter Assie Bure – die nuwe TV span-speletjie program

Beter Assie Bure – die nuwe TV span-speletjie program

 

Wil julle deel wees van die SABC 2 speletjie-program vir familie en vriende? Wil julle geldpryse, verrassingspryse of daai droom vakansie-prys wen?


Neem deel aan ‘Boelie’ Jou Bure… waar twee spanne (van 4 deelnemers elk) mekaar toets om te sien wie die wenspan gaan wees?
Rocco de Villiers, alombekende klavierspeler, klop die klawers, en Vincent Mofokeng is die aanbieder wat spanne op hulle tone gaan hou met musiekvrae en speletjies.

Mag die beste familie-span wen!!


GELD PRYSE * VERRASSINGSPRYSE * VAKANSIE-PRYSE


Skryf so in:

Spanne wat inskryf moet Afrikaans kan praat. Ten minste een van die familie-lede moet bereid wees om te sing op die program. (net vir die pret!)

  1. Familie en vriende kan inskryf as n span van vier lede.
  2. Spanne moet bestaan uit ten minste 2 familie-lede wat oor 2 geslagte strek (byvoorbeeld  ʼn 14-jarige meisie, haar ma, en twee vriendinne)
  3. Verfilming vind plaas in Kaapstad vanaf 31 Oktober tot 7 November 2016. Spanne hoef net vir een van die dae beskikbaar wees.
  4. Voltooi die aansoekvorm HIER, en stuur die e-pos na: contestants@okuhle.co.za
  5. Die sluitingsdatum vir die tweede rondte, is die 16de Oktober 2016

Other Headlines

  • Okuhle Media’s Stars of 2017!

    30 Jul

    Okuhle Media has made it’s mark once again at the Standard Bank Rising Star Awards 2017, where two of our own were recognised as Finalists, Craig Groenewald and Luthando Tshaya. Laurian Nortje of...

    Read More

  • Premier Foods on the Road!

    18 Jun

    Okuhle Media is off on another adventure! On Sunday 18th June, our team started a three-month Training Project for Premier Foods, in which they will visit 23 Premier Bakeries across South Africa...

    Read More

  • The role of Broadcasters: CEO attends Panel Discussion

    1 Jun

        Okuhle Media is proud to announce that CEO Vuyokazi Matu will be part of a Discussion Panel for the prestigious Encounters Documentary Film Festival, running from the 1st to the 10th...

    Read More

  • Okuhle Media Congratulates Three Standard Bank Rising Star Semi-Finalists:

    25 May

    Okuhle Media is proud to announce that three of their own have reached the semi-finals stage of the Standard Bank Rising Star Awards. The semi-finalists include Hectic Nine-9 Presenter and Studio...

    Read More